Thursday, October 29, 2015

Skryftekens , leestekens ens.

This and all exercises here are for the grade 7 resourse booklet children who use Afrikaans Sonder Grense as their text book. :_) If you have purchased my booklet then you will see you need some of the following to add to what you already have. Good luck. practice the excercises in the textbook. make up your own!!


 Skryftekens en leestekeens

183
Die wereld- beker sokker - toernooi is in 2010 in Suid-Afrika gehou. Daar was sokker spanne van oor die hele wereld wat alamal teen mekaar moes meeding. Sjoe! Dit was opwindend.

Wereld has a ^ on the first e

bladsy 27

Lank gelede was daar n ou vroutjie wat  vals tande gehad het. Haar naam was Edna. Op n dag val haar tande uit haar mond. n Kraai gryp die tande en vlieg daarmee weg.

bladsy 51

F.1. Daar is  ses kleure in ons land se vlag.
2. kan jy vir my se ( kappie) wat die name ( meerwoude rule) al die provinsies is?
3. Omdat daar so baie springbokke en geelhoutbome in ons land is, is hulle ons nasionale simbole.

bladsy 95

Use this to practice correcting the spelling and punctuation on your own first then check your answers.

. D1. Daar is vandag baie atlete op die atletik veld.

bladsy 99
D. 1. Die ma se :"( kappie) Goeiemore ( kappie op die e) my kind. Wil jy saam met my op die strand draf?"

2. Die kind antwoord:" Jippie! Ja, kom ons draf."

bladsy 146
B1. As n mense vir Candice nie ken nie, lyk sy net na n skaam mens, maar sy het al baie in haar lewe bereik.








No comments:

Post a Comment