This and all exercises here are for the grade 7 resourse booklet children who use Afrikaans Sonder Grense as their text book. :_) If you have purchased my booklet then you will see you need some of the following to add to what you already have. Good luck. practice the excercises in the textbook. make up your own!!
Letterlik en Figuurlik
Letterlik en Figuurlik
Letterlik - literally
Figuurlik- figurative
Page-57
E) 1. Hy sluk die water in vinnig - letterlik
2. Die Saharah- woestyn sluk die plek in - figuurlik
page 64
C) 1. Dit is lekker om gesond te leef en fiks te wees. ( figuurlik)
2. Ek se nie maklik nee vir n lekker nie . ( letterlik)
3. Die arm meisie het nie geld om kos te koop nie . ( letterlik)
4. Die arme kind....... ( figuurlik)
IDIOME - all idioms are figurative
page 83
D) 1. Die jong man dra sloridige klere ( letterlik)
2. Die klere maak nie die man nie, ....... ( figuurlik)
3. Hy dra n swart baadjie . ( letterlik)
4. Jy moet hom nie op sy baadjie takseer nie. ( figuurlik)
page 93
A) 1. Haar sportsak is swaar . ( letterlik)
2. Dit is swwar om nooit te wen nie ( figuurlik)
look at the block on page 93 an see if you understand the difference between literal and figurative meanings.
bladsy 161
C.
Idiome is altyd ............
1. As n mens pens en pootjies in die water beland, is jou hele lyf in die water.
2. As jy gereis het en besluit: oos wes,tuis bes, dan is dit vir jou die lekkerste by jou eie huis. ( you prefer to stay home)
Bladsy 199
Look at the square next to the tortoise! Figuurlik - n mense is n regte jakkals - means that a person is a skelm. A person is up to no good.

No comments:
Post a Comment