Thursday, November 12, 2015

Voornaamwoorde- Grade 5

Voornaamwoorde
Grade 5

1.  Janine is n meisie. ........ is n meisie.
2. Die skoolhoof is n man. Dit is ....... das.
3. Liam speel met ....... rugbybal.
4. Sarah luister na...... musiek.
5. Marie lees ......... boek. . Die boek is ........
6. My ma se(^) .........hou daarvan om kos te maak.
7. Die Rugbyspan) .................speel teen a nuwe skool.
8. Ons gaan ....... tasse in die klaskammer haal.
9. Dit is my boek. Die boek is ...........
10. Robert speel in die pad met ( Robert se )................. bal.
11.Janine se(^) " ......... soek (Jannine se).......... potlood.
12.Jy moet ......... kaartjie wys as jy by die deur uitstap.

Practice in your text book grade 5 's. You must write the work out as you practice . 


Fun ways to write!!

* use white board markers on the window( check with mom first)
Write with chalk on the patio ( check again)
Write using different colours on paper.
Make mind maps



No comments:

Post a Comment