Byvoeglike Naamwoorde Antwoorde
Grade 5 end of year revision
byvoeglike naamwoorde - adjectives
oud - ou
koud - koue
nuut- nuwe
doof- dowe
jonk- jong
dof- dowwe
lank- lang
leeg- lee (")
hoog- hoe (")
moeg- moee (")
sag- sagte
lig- ligte
goed- goeie
It will say........ Gee die korrekte vorm van
die woord tussen hakkies. ( give the correct form of the word in brackets.) The
word is written incorrectly. Correct it. LEARN
THESE!!!
1. Die ( vriendelik) man het my gehelp. - vriendelike
2. Hy kan die ( maklik) vraag antwoord.-maklike
3.. Ons ry agter a ( stadig) motor. -stadige
4. Ek sit op n ( hard) bank. -harde
5. Die ( gaaf) man het my gehelp. -gawe
6. Dit is n (laag) muur.-lae
7. Die (moeg) meisie het gehuil.-moee(")
8. Die man is nog n (jonk) speeler. -jong
9. In my badkammer is n ( dof) lig. -dowwe
10. Sy is n( goed) speeler. - goeie
there are more.... learn them
Very helpful
ReplyDeleteYeah it is
DeleteThis is very understandable I mean from this you can get full marks
DeleteThank you so so so (billion so) much 😊😊😊😊🙏🙏🙏
I really appreciate it.You deserve the best.Great job. Thank you
Delete